**LATINIX™ INSTRUCTOR TRAINING PROGRAM **

Coming this December 2014!!!

Preliminary date: 12 – 14 December 2014 @ Bloemfontein, hosted @ Dancesation

Is jy van die platteland, en jy kan die potensiaal sien vir ‘n nuwe oefen program vir jou dorp?
Is jy van die stad, en besef die kompetisie is erg, jy kan nie net 1 spesifieke soort dans en/of fiksheids klas aanbied nie, maar sal moet uitbrei en meer vir jou kliente bied?
Is jy ‘n ‘fitness junky’ en jy is lus om iets nuuts aan te pak?
Is jy ‘n sponsie wat daarvan hou om inligting en kennis te absorbeer en iets nuuts te leer?

HOU JY VAN DANS, FIKSHEIDS, AEROBICS, BOOTCAMP, SOEPELHEIDS OEFENINGS, PILATES EN CALLANETICS?

Dan is LATINIX™ die ding vir jou!

Watch this space for more info coming soon…
Contact info@dancesation.co.za if you have any queries.